Watter spilpunte sukkel die meeste op die oomblik?

Monitor jou sirkels op WhatsApp met
groei & vog grafieke elke 5 dae

Sien jou spilpunte se groei nou
Jou eerste 3 spilpunte gratis

Hoekom groei & vog grafieke?

Hoe werk dit?

Jy kies die spilpunte wat jy wil monitor en ons stuur vir jou eenvoudige groei en vog grafieke elke 5 dae op WhatsApp. So maklik soos dit. Geen nuwe apps om te download of te leer nie.

Hier’s hoe dit werk…

FarmPin Koste

Kry gesondheids & vog kaarte en grafieke met ń jaarlikse subskripsie elke 5 dae
FarmPin rainbow pin
Gesondheids en vog kaarte op FarmPin
Jy kan enige hoeveelheid spilpunte se beelde sien
Groei & vog grafieke op WhatsApp
Kies hoeveel sirkels jy met grafieke wil monitor
R4 500
per jaar
R9 500
per jaar
R14 500
per jaar
Sien jou spilpunte se groei nou
Jou eerste 3 spilpunte gratis
FarmPin map

Jy's nie alleen nie

Tim, André, Gideon, Adriaan, John,
en 1 000+ boere regoor SA het alreeds FarmPin gebruik.

En wie weet, miskien jou buurman ook...
Sien jou spilpunte se groei nou
Jou eerste 3 spilpunte gratis
Nog vrae? Bel ons.
Steyn: 082 374 5157
David: 082 829 7212