Kry groei grafieke van jou koring op
WhatsApp

Elke 5 dae. Eenvoudig. Geen nuwe apps om te download of te leer nie.

Kry my eerste grafieke
Gratis. Geen verpligting.

Regte plaas gevalle

Die lyne verteenwoordig verskillende lande se gemiddelde groei oor tyd
Snywurm op een van Gideon se gars lande
Hawer saad wat nie opgekom het nie
André se besproeiïngs water het opgeraak
20% meer hooi bale vir Richard na bemesting
Verstopte nozzle op Hendrik se spilpunt
Kry my eerste grafieke
Gratis. Geen verpligting.
Nog vrae? Bel ons.
Steyn: 082 374 5157
David: 082 829 7212