Groei jou gewasse soos jy dink?

Kry eenvoudige groei grafieke van jou gewasse elke 5 dae op WhatsApp

Kry jou eerste groei grafieke
Jou eerste 3 lande se grafieke is gratis

Hoekom groei grafieke?

Surprise emoji

Minder verrassings

Wie wil in sy land stap en sien daar's niks van dit oor nie?

Groei grafieke wys die geringste plant stres uit. Selfs die wat jy nie vanuit jou bakkie sien nie.
Picture emoji

Sien die volle prentjie

Watter lande van Plaas 2 trek huidiglik die swaarste?

Groei grafieke maak dit maklik om vinnig al jou lande elke 5 dae met mekaar te vergelyk.
Clipboard emoji

Boer met feite

Werk die gips wat jy gegooi het? Wat van die kop bemesting?

Groei grafieke help jou om statisties te bepaal of dit wat jy doen, werk of nie werk nie.

Hoe werk dit?

Jy kies die lande wat jy wil monitor en ons stuur vir jou eenvoudige groei grafieke elke 5 dae op WhatsApp. So maklik soos dit. Geen nuwe apps om te download of te leer nie.

Hier’s meer…

Regte plaas gevalle

Die lyne verteenwoordig verskillende lande se gemiddelde groei oor tyd
Snywurm op een van Gideon se gars lande
Hawer saad wat nie opgekom het nie
André se besproeiïngs water het opgeraak
20% meer hooi bale vir Richard na bemesting
Verstopte nozzle op Hendrik se spilpunt
Kry jou eerste groei grafieke
Jou eerste 3 lande se grafieke is gratis

FarmPin Koste

Kry gesondheids & vog kaarte + groei grafieke met n jaarlikse subskripsie
FarmPin rainbow pin
Gesondheids en vog kaarte op FarmPin
Soveel spilpunte jy ookal het
Groei grafieke op WhatsApp
Kies hoeveel lande jy met groei grafieke wil monitor
R4 500
per jaar
R9 500
per jaar
R14 500
per jaar
Kry jou eerste groei grafieke
Jou eerste 3 lande se grafieke is gratis
FarmPin map

Jy's nie alleen nie

Tim, André, Gideon, Adriaan, John,
en 750+ boere regoor SA het alreeds FarmPin gebruik.

En wie weet, miskien jou buurman ook...
Kry jou eerste groei grafieke
Jou eerste 3 lande se grafieke is gratis
Nog vrae? Bel ons.
Steyn: 082 374 5157
David: 082 829 7212